Jy is eintlik deel van 'n groter prentjie as net dit wat hier is/wat jy sien

September 02, 2018
Pastoor Gert Schoeman

When He was on the cross you were on His mind Jy is in God se volmaakte plan, alles wat in jou lewe gebeur, gebeur met n doel.

Episode Notes

God se wee is anderste as die mens se wee
God se plan is nie 'n skaakspel nie

Kern vers- Jesaja/Isaiah 55: 8-12

Content Copyright Belongs to Lede In Christus
7950