Die verhouding tussen jou en God is kosbaar

Series: Pinkster Dienste 2018

July 24, 2018
Past Gert Schoeman

Ons moet ons voorkere en afkere voor die Here se voete le en Hom dien, want n mens se voorkere en afkere is baie kere die oorsaak van onenigheid tussen mekaar.

Episode Notes

Die mens het so gestofistikeerd geraak dat hy het God se evangelie gevat, dit in n boksie gesit het en gese  "Here dit is hoe ons Hom wil he"

Content Copyright Belongs to Lede In Christus
7950